Die Campbells

~ Group

Wikipedia

Die Campbells is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Tony (gebore 7 April) en Harry Campbell (gebore 8 April) bestaan. Hulle debuutalbum, You're My Mate is in 2001 vrygestel. Hulle tweede album, Rooi Rok Bokkie, word in 2002 vrygestel en bereik binne weke treffer-status.

In 2010 ontvang hulle 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste sokkiedans-album vir Mamma Maria.

Continue reading at Wikipedia... Wikipedia content provided under the terms of the Creative Commons BY-SA license
Filter

Discography

Album

Year Title Rating Releases
2002 Rooi Rok Bokkie 1
2003 Jy's Die Girl 1
2006 Vat My Vas 1
2011 Grootste Platinum Treffers 1

Showing official release groups by this artist. Show all release groups instead, or show various artists release groups.